Successfully reported
+31

Doves Nest Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 78 Gladiator Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1621, Gauteng
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Doves Nest Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Rhodesfield in Kempton Park, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë 3,6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en bied pendel- en vervoerdienste na en van die lughawe.

Verblyf word gebied in 35 kamers, wat bestaan uit enkelkamers, gesinskamers en dubbel- en tweepersoonskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea, en bied ontbyt, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die ligging bied toegang tot hoofweë, bioskope en winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Danie S
5.0
Ideale halweghuis tussen tuis en die lughawe, vermy die verkeer op OR Tambo! Ja, baie dankie. Was heerlik gewees!
Okt 2025
Shadrick Tshiamo M
Saam met vriende
5.0
Would love to continue booking at your guest house for all my stays in JHB. Warm welcome and hospitality was perfect. Enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Heloise V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker! Ons het baie lekker daar oorgeslaap en die diens was baie goed en personeel was baie behulpsaam. Die ontbyt was heerlik, dalk kan hulle n...
Sien meer
Des 2024
Gillian T
5.0
Reliable, clean and well organised. Super. Well organised, and good value for money. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Oros V
Gesin met tieners
5.0
Puik. Wragtig as die mense kla oor die plek, is dit onnodig. Vandat ons daar stop het, tot ons daar weg is baie goed en lekker gewees. Gaan hulle vers...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 78 Gladiator Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1621, Gauteng
  • Gaste dink Doves Nest Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 78 Gladiator Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1621, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af1194c38efe8197fd0192758886b78538d6c93c7974b9a703b5bac84323571d74e61df9e31fddedbf0e24e837a58dfc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 78 Gladiator Street Rhodesfield 1621 Gauteng 021 201 8901 06:00-23:00 11:00 -26.12365632674 28.232615590096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang