Down The Lane
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Down The Lane is 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in Tamboerskloof in die middestad van Kaapstad. Plaaslike restaurante, winkels en koffiekroeë is stapafstand. Tafelberg is net 10 minute se ry weg.
Die eenheid het 2 slaapkamers, elke slaapkamer is ruim met 'n dubbelbed. Albei kamers deel 'n badkamer met 'n stort oor die bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv. Die dubbeldeure maak vanaf die sitarea oop na 'n privaat patio met 'n tuintjie. Gratis WiFi.
Down The Lane is die ideale woonstel vir 'n vakansie naby die naglewe en hoofbesienswaardighede van Kaapstad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Renier Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 8 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Down The Lane het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang