Successfully reported

Downstairs @ The Beachfront

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alexander C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was besonder hulpvaardig met alle reëlings en het ook verskeie aanbevelings oor moontlike eetplekke gemaak wat in die kol was. Die woonstel was skoon, netjies, volledig toegerus met klein ekstras soos 'n boksie melk, tee, koffie, suiker, 5 liter gebottelde water, braaihout, aanstekers, ens., wat baie gerieflik was. Die strand is net oorkant 'n baie stil straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en dat jy die moeite gedoen het om so 'n volledige resensie te skryf. Ons waardeer die mooi woorde en die 5/5 opreg. Dit was net 'n plesier om te help met jul keuse van restaurante en ons is baie bly dat jul die verblyf en die uiteet geniet het. Hoop om jul weer by ons te verwelkom. Groetnis Roeline Downstairs@The Beachfront

Petronella P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ware diamant op die strand. Oulikste goed toegeruste woonstel met alles wat jy nodig het reg op die strand. Baie netjies. Eienaars baie tegemoetkomend. Het ons tot ingelig oor die markie wat Saterdag in Stilbaai was, asook vroegtydig gewaarsku toe loadshedding weer ingeskop het. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Beste Petronella Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om dié positiewe terugvoering te gee. Ons waardeer die mooi woorde en komplimente opreg! Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het! Baie dankie ook dat julle die woonstel in so 'n perfekte, skoon en netjiese toestand gelos het. Julle is altyd welkom by ons! Groete Roeline

Nicolene M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Heerlike bekostigbare verblyf by die see. Downstairs was 'n heerlike ontdekking. Dis knus en daar is alles wat 'n mens nodig het. Mooi see-uitsig en die strand net oor die duin oorkant die pad. Ons het dit baie geniet. Die plekkie is netjies en skoon. Dit het ook 'n Airfryer wat lekker is as jy klein kinders het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Beste Nicolene Baie dankie vir die mooi terugvoering, en dat jy moeite gedoen het om dit te skryf. Ons waardeer dit opreg en is bly dat julle dit geniet het! Groete Roeline

Lisa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Great location, sea view, comfortable flat. Great location. Easy access to the beach. Nice sea view. The apartment was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Hi Lisa We are very pleased to hear that you had a wonderful stay with us. Thank you so much for taking the time to leave us such a positive review. We really appreciate the good rating and we'd love to welcome you back soon. Greetings Roeline

Linique D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Lovely place to stay and great location at the beach. Has everything you need. Enjoyed a very relaxing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Hi Linique Thank you for taking the time to give us such an excellent rating and for the positive feedback. We are thrilled to know that you had a great experience with us and hope we can welcome you back soon! Greetings The team at Downstairs@The Beachfront

Isabel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunene S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Mooi herinneringe en die besef om dit meer maal te doen is gebou. Ons het 'n heerlike ma en dogters naweek gehad by Downstairs @ The Beachfront wat keurig en pragtig ingerig is met 'n wonderlike see uitsig en stap afstand na die strand. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Baie dank ook aan ons gasvrou vir haar vriendelikheid en die gemak waarmee ons kon inklok en uitklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Beste Eunene Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat jy die moeite gedoen het om so mooi resensie te skryf. Dit word opreg waardeer! Ons is baie bly dat julle die kosbare kuier naweek geniet het, en hoop om julle gou weer te sien! Groete Roeline

Brad A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

An amazing family getaway that exceeded our expectations! Thank you so much! Wow, what an amazing break we had as a family. The weather was not great, yet proximity to the beach meant we could make the most of any and every opportunity to enjoy the ocean. With four teenagers and two adults, it was cozy, yet we still felt we had space to live quite comfortably. The accommodation is clean, well equipped and comfortable. We loved it, and everyone agreed that we must come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Thank you so much for your kind words and 5/5 rating, Brad! We really appreciate your review and we're thrilled to hear you and your family had a wonderful experience. We'd love to welcome you back soon!

Rikus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker vakansiehuisie teen die see. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was bo ons verwagting toegerus met alles wat nodig is. Hierdie sal verseker 'n plek wees waarheen ons weer sal terugkeer. Die beddens het lekker geslaap en die knus kombuisie het alles wat mens nodig het. Wat lekker was, is dat mens die see sien vanaf die stoep en die strand is net 'n paar tree se stap oor die duin. Dit is in 'n stiller gedeelte van Stilbaai geleë, so daar was nie baie verkeer nie, en die kinders kon vrylik oor die pad hardloop om by die see uit te kom. Ons het Lappiesbaai se swemstrand en Skulpiesbaai baie geniet. Die tannie wat die palings voer by Stilbaai se Toeristesentrum was ook 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Beste Rikus Baie dankie dat jy moeite gedoen het om so 'n pragtige, volledige resensie te skryf! Ons waardeer die mooi woorde opreg, en is baie bly dat julle die verblyf en Stilbaai-omgewing so geniet het. Ons sien beslis uit daarna om julle weer by ons te verwelkom! Groetnis Roeline Downstairs@The Beachfront

Div D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Sien bo en eienaar het ons op hoogte gehou. Baie lekker gebly en alles volgens verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Beste Div Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is bly dat julle die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer! Groete uit Stilbaai Roeline

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Helene Steyn Road, Moquini Beach, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c2015faa881c9a59cbb99b3045238776cd77069ec9c77febc672ee2626cf7f2803ea00ce3d76972939789fc3b71ad7b9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 67 Helene Steyn Road Moquini Beach 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.367581556628 21.444740365327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang