Successfully reported
+29

Mike Heroldt 28

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Dr Mike Herholdt Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 285 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mike Heroldt 28 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil omgewing in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë is.

Dié tuinwoonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte gastetoilet. Die woonstel se kombuis is ten volle toegerus met mikrogolfoond, stoof, groot dubbeldeur-yskas en ontbyt-hoekie. Die leefarea is toegerus met 'n TV en sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi.

Neem asseblief kennis dat ons nie studentegroepe aanvaar nie, ons net ingerig is vir gesinne of paartjies.

Gaste het toegang tot 'n tuin met addisionele sitplekke, veilige parkeerplek en 'n agterdeur wat deur die kombuis na die parkeerarea lei.

Dié selfsorgwoonstel is sowat 500 m van die Kabeljouwsstrand af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annarien E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dit was 'n fees om daar te bly vir 'n paar dae. Dit was netjies en baie skoon, en ons sal vir seker daar oorbly elke keer wanneer ons in Jeff...
Sien meer
Sep 2025
Marinda B
Saam met vriende
5.0
Stunning woonstel om in te bly. Die verblyf was baie aangenaam; die tuin is pragtig en die WiFi was goed - drie van ons vier moes kol-kol 'n bietjie w...
Sien meer
Sep 2025
Carin L
5.0
Rustig, sorgvry en gemaklik. Vir die prys wat ek per nag betaal het, was ek bekommerd, maar dit het my verwagtinge oortref. Beslis 'n plek waar mens k...
Sien meer
Sep 2025
Sorita V
Saam met vriende
5.0
Naby aan die see. Netjies, goed toegerus.
Sep 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, neat, safe and good value for money. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 173

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 28 Dr Mike Herholdt Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mike Heroldt 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 285
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 285
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 285
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Dr Mike Herholdt Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWClZKTQ6iouoBBSGvxN2zfWRqVbPi7UdiZJ8AG510hpRihz3iZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 285 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 28 Dr Mike Herholdt Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.015842 24.925479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang