Dragonfly Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 Anne Marie Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dragonfly Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaars se perseel in Meyerspark, Pretoria geleë is. Dit bied bekostigbare verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, en breekware en eetgerei. Daar is gratis WiFi, 'n TV en USB-koppelpunt, asook sonkrag. Die eiendom het ook 'n privaat tuin met braaigeriewe.
Gaste kry privaat en veilige parkeerplek op die perseel.
Die eiendom is binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums, museums, natuurreservate en 'n verskeidenheid besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 140 Anne Marie Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 Anne Marie Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang