Successfully reported
+50

Dragon's Lair Guest Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Sani Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dragon's Lair Guest Lodge bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Underberg. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie dorp in die voorheuwels van die suidelike Drakensberge is.

Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte eenhede, elk met hul eie privaat ingang en privaat badkamer. Boonop beskik hierdie eenhede oor kombuisies, gemaklike beddens, kwaliteit linne, handdoeke en toiletware, 'n TV, sitareas en buite-patio's met braaigeriewe.

Die eiendom spog met 'n welige tuin waar gaste kan ontspan en die groen kan geniet, en veilige parkeerplek op die perseel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby Underberg, wat sowat 1,5 km ver is. Giant's Cup Trailhead is sowat 24,8 km weg waar gaste 'n staptog kan geniet, en die gewilde Sani-pas is sowat 19 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christoffel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 44 Sani Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dragon's Lair Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Sani Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe423aa281cfa9cc0c088061644cae6d736fc6e1db21ed45bc7a553becd36f361cb8fb02cac2c594b044182bf32c63a3ea71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 44 Sani Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.78213101344 29.50080514719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang