Dragons Landing Horse Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1 Bushmans Nek, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dragons Landing Horse Guest House is 'n gastehuis in die Bushmans Nek-streek van Underberg, wat gehalte-verblyf bied vir avonturiers. Hierdie 40-hektaar plaas werk geheel en al op sonkrag en is onafhanklik van die nasionale elektrisiteitsnetwerk.
Die gastehuis bestaan uit 4 eenhede. Die eenhede bied slaapplek vir tot 4 of 2 gaste. Elke slaapkamer is ingerig met gemaklike beddens en badkamers met 'n bad, stort of toilet.
Sommige eenhede is gemeenskaplik, terwyl ander hul eie volledig toegeruste kombuis het, met 'n yskas, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- D1 Bushmans Nek, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1 Bushmans Nek, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang