Successfully reported

Drakensberg Mountain Retreat

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wynand V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Perfek vir groot groepe. Wat 'n lekker huis om in te bly! Ideaal vir groot groep mense! Sal beslis weer gaan! Fotos kan beslis geupdate word, want die verblyf is baie beter as wat die fotos wys! Die huis het alles wat jy ooit sal nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

A pleasant weekend break. We enjoyed our trip down to the Drakensberg and were again pleasantly surprised at the beautiful layout and view of the Drakensberg mountains and the friendly welcome of the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Quiet and peaceful retreat. Great for unwinding and spending time with loved ones. Beautiful views over the northern Berg. Slightly off the beaten track, but well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
PAUL
Drakensberg Mountain Retreat
Thanks for your review. The peacefulness and tranquility is what everyone enjoys and takes in. We do have a long "driveway" but lots can be seen along the way, birds and wildlife etc. and the end result and view is well worth it. Paul

Wilfried M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Heerlik rustig gekuier. Drakensberg Mountain Retreat is heerlik rustig, weg van die gewoel van die stad. Die uitsig is ongelooflik. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles was mooi skoon en netjies. Ons was teleurgesteld in die aandete, wat smaaklik, maar basiese (goedkoop) maaltye was. Dit het baie gereën voor ons aankoms, wat tot gevolg gehad het dat die laaste stukkie pad op hulle perseel baie modderig was. Die res van die 12 km grondpad was nie te sleg nie. Weens die nat weer het ons net een wandelpad gedoen (Heldersig en Protea Pavement). Die wandelpad is in 'n goeie toestand en duidelik gemerk. Die uitsigte van die twee pieke maak die stap die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leonie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Romantiese wegbreek vir huweliksherdenking. Die bestuur het ekstra moeite gedoen om ons kamer romaties the versier vir ons huweliksherdenking. Vriendelike diens en heerlike kos. Pragtige uitsig met wilde perde wat draai kom maak. Ons het een van die staproetes gedoen en die boesmantekeninge gesien. Helfde van die plaas is egter verkoop so ongelukkig is nie al die staproetes meer beskikbaar nie. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel J
Kort verblyf
4.6
Mei 2022

Pragtige omgewing. Uitstekende diens en kos. Dit was 'n heerlike wegbreek saam met die familie. Ideaal as mens net wil rus en weg kom van die stad se gejaag. Asemrowende uitsigte oor die berge. Alhoewel dit baie koud was en ons sneeu op die berge kon sien, was dit heerlik warm in die lodge met groot kaggelvure. Die kos was uitstekend. Baie vriendelike en hulpvaardige bestuurder en personeel. Goeie Wi-Fi en kamers is goed toegerus. Die enigste minder goeie ervaring was dat die 11km grondpad baie modderig was weens die baie reën en dit was moeilik om met 'n BMW X1 daar te ry. Ten spyte van die pad sal ons Drakensberg Mountain Retreat definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Aangenaam. Dit is 'n baie aangename plek. Hulle kan net bietjie meer aandag gee aan die binne speelplek-area en die speel goed bietjie vervang. Verder is die kos en atmosfeer baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janneke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Asemrowende uitsigte, vriendelike personeel. Was 5 jaar gelede daar - en vir my gevoel die plek kort bietjie aandag. Ander gaste het ook daaroor gekla. Stukkende tafeldoeke, beddegoed en gordyne. Daar kan bietjie meer aandag aan die estetiese gegee word. Kom oud en afgeleef voor. Voorheen was die atmosfeer baie meer huislik as tans. Personeel doen als om mens gelukkig te hou en jy word vriendelik bedien.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Dit was baie mooi en daar was baie vir die kinders om te doen! Dit was n prettige gesinswegbreek, maar kan ook baie romanties wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Bo verwagting. Dit was 'n pragtige uitsig. Pad nie so sleg soos wat ons verwag het nie. Maaltye was heerlik! Zizi het elke dag gesorg dat ons baie gemaklik is. Stappad was goed gemerk. Kamer is ruim, skoon en gerieflik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

PAUL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepersrust Farm, Northern Drakensberg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA613a00a7e1d744b239316f2246297752320261d83ad3a379ed82e15f1447623dccd9fc472f5b6c6d6ca6b1fea13f41ee713b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Scheepersrust Farm Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.570323129436 29.136922359466
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang