Successfully reported
+45

Dream River Lodge

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Nature Street, Farm Willow Grace Portion 21, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dream River Lodge bied selfsorgverblyf en skuil op die rustige oewer van die Vaalrivier buite Parys, Vrystaat. Dié lodge is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf waar hulle die rivier en al sy doendinge kan geniet.

Gaste het die keuse tussen 3 pragtig ingerigte chalets na gelang van hul behoeftes. Die chalets beskik oor privaat ingange, patio's, kombuise, WiFi, gemaklike beddens, kraakvars linne en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, pooltafel, welige tuin, en toegang tot die rivier waar hulle kan swem en visvang. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dr. C.a V
5.0
Uitstekende verblyf met besondere vriendelike eienaars. Ek het die verblyf geniet. Gasvrou en gasheer was uitstekend en het my besonder goed ontvang e...
Sien meer
Jun 2025
Karin V
5.0
Veilige, gerieflike verblyf. Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek met baie vriendelike eienaars.
Apr 2025
Faatimah G
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful. Our stay was relaxing, easy and the perfect fishing weekend. The hosts were welcoming; everything we needed was available pro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Sheryl B
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. It was awesome; the owner of the place was so warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Hendriena G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, eienaars is baie gasvry en vriendelik en die eenhede is baie skoon. Lekker gebly. Dit was skoon en netjies. Die visvang was puik en die e...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margaretha
Elizabeth ...

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 Nature Street, Farm Willow Grace Portion 21, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Dream River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Nature Street, Farm Willow Grace Portion 21, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061bc75811783d6da6e0062d500eded45d21e06f85428b5eaad9bc095556b20e7d625cbced96fa38142e81369e8bd2b02cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 17 Nature Street Farm Willow Grace Portion 21 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.772510365037 27.652769292254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang