Dream River Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Nature Street, Farm Willow Grace Portion 21, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dream River Lodge bied selfsorgverblyf en skuil op die rustige oewer van die Vaalrivier buite Parys, Vrystaat. Dié lodge is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf waar hulle die rivier en aktiwiteite kan geniet.
Verblyf word gebied in 3 pragtige chalets. Elke chalets het 'n privaat ingang, stoep, kombuis, WiFi, gemaklike beddens, skoon linne en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, pooltafel, welige tuin, asook die rivier waar hulle kan swem en visvang. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Margaretha
Elizabeth ...
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Nature Street, Farm Willow Grace Portion 21, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Dream River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Nature Street, Farm Willow Grace Portion 21, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang