Successfully reported

Dream Stop Guest Rooms

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hugonette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker oorgeslaap. Die kamer is skoon en netjies en het alles in wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Die gastehuis is baie netjies en dit was presies soos die foto's. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelies J
1 nag
5.0
Mei 2025

Uiters gesellig. Ek het heerlik gebly. Die kwaliteit van die WiFi was nie op standaard nie, het vreeslik gesukkel met koneksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlik gekuier met my kinders wat op NWU studeer, naby koshuise, sportgeriewe. Jan en sy dogter was baie vriendelik met aankoms. Alles was skoon, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelly G
1 nag
5.0
Mei 2025

We had a wonderful night. My family and I had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Xx. Dit is baie rustig en skoon daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Good. The place was clean and I loved the vibrant colours. The host was caring and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatita N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Awesome and what a colorfully decorated place. I just loved the decor and all that the room offers. The kitchen is fully stocked with all gadgets and appliances. The room and bathroom are just awesome and I slept very peacefully. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Sterk aanbeveel. Gemaklike verblyf met alles wat mens nodig het teen bekostigbare prys. Jan is 'n fantastiese gasheer en het uit sy pad gegaan vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Potch is warm! Heerlik. Stil en rustig. Skoon en netjies. Naby aan NWU hek by koshuise (Wanda/Karlien/Heide).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Reitz Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXydEAgeYKnes2u1htTRGdKB8aKtV0ZSGTATF4vw1UOLLP0eAjX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 9 Reitz Street Die Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6937 27.08548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang