Successfully reported
+16

Dream Stop Guest Rooms

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Reitz Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dream Stop Guest Rooms is by die Bult in Potchefstroom geleë. Die perseel is ideaal geleë naby die Noord-Wes Universiteit en die Mediclinic. Dis stapafstand vanaf die besige studente-area, restuarante, koffiewinkels, en Virgin Active-gimasium. Mooimed Privaathospitaal en Medicare Hospitaal is ongeveer 2 km vanaf die gastehuis en daar is talle besienswaardighede binne 'n radius van 5 km.

Verblyf by Dream Stop Guest Rooms bestaan uit 2 gastekamers wat apart of saam bespreek kan word vir 'n groep van 4 gaste. Die kamers is in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang. Elke kamer het 2 enkelbeddens en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeer hek.

Boonop het elke kamer 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, glase vir 2 gaste, 'n gemaklike rusbank, 'n werkspasie, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n binnehof met tafels en stoele wat gaste gerus kan gebruik.

Die eienaar Jan bly op die perseel en is altyd beskikbaar om vrae te beantwoord en hulp te verleen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hugonette R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oorgeslaap. Die kamer is skoon en netjies en het alles in wat jy nodig het.
Sep 2025
Mercia L
Gesin met tieners
5.0
Die gastehuis is baie netjies en dit was presies soos die foto's. Ons het die verblyf geniet.
Sep 2025
Annelies J
5.0
Uiters gesellig. Ek het heerlik gebly. Die kwaliteit van die WiFi was nie op standaard nie, het vreeslik gesukkel met koneksie.
Mei 2025
Jeanne V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier met my kinders wat op NWU studeer, naby koshuise, sportgeriewe. Jan en sy dogter was baie vriendelik met aankoms. Alles was skoon, net...
Sien meer
Mei 2025
Nelly G
5.0
We had a wonderful night. My family and I had a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9 Reitz Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Dream Stop Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Reitz Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXydEAgeYKnes2u1htTRGdKB8aKtV0ZSGTATF4vw1UOLLP0eAjX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 9 Reitz Street Die Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6937 27.08548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang