Dreamcatcher Lavender
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dreamcatcher Lavender is in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster. Dit is tussen die duine van die Atlantiese kus en net 5 minute se stap of 200 m van die strand af.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n lieflike eetarea wat lei na die stoep. Dit is die perfekte plek om te ontspan na 'n dag by die strand. Gaste kan ook daar 'n lekker koppie koffie soggens drink met die gedruis van die branders in die agtergrond.
Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike tuin met 'n swembad, braaigeriewe en 'n boma in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1906
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Dreamcatcher Lavender het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang