Dreamcatcher Sage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 St. Augustine Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dreamcatcher Sage is 'n moderne en pragtig ingerigte selfsorgwoonstel wat in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster geleë is, tussen die skilderagtige duine van die Atlantiese kus. Dié eiendom is gerieflik geleë en is net 5 minute se stap of 200 m van die strand af.
Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Daar is 'n sentraal geleë etenstafel en lei verder na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n knus kaggel.
Die sitkamer maak oop na 'n balkon met asemrowende uitsigte oor Bekbaai, en gaste het toegang tot 'n ingeboude braai-area, perfek om te ontspan.
Gaste kan die gemeenskaplike tuin met 'n sprankelende swembad, braaigeriewe en 'n boma vir buitelugbyeenkomste geniet. Boonop het gaste toegang tot 'n enkelmotorhuis vir veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1905
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 St. Augustine Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Dreamcatcher Sage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 St. Augustine Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang