DreamCatcher Mint
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
DreamCatcher Mint is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster geleë is. Hierdie woonstel is tussen die skilderagtige duine van die Atlantiese kus en is 5 minute of 200m vanaf die strand.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstofie en oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en daar is 'n etenstafel met stoele. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n stoep met meubels waar gaste kan ontspan. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin met 'n swembad, braaigeriewe en 'n boma. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1905
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink DreamCatcher Mint het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang