Successfully reported
+15

Dreamcatcher Thyme

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dreamcatcher Thyme is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster. Die strand is slegs 5 minute se stap of 200 m vanaf die eenheid.

Hierdie eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstofie en oondjie, 'n mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Daar is gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin en swembad.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en boma benut. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1906

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab1d3ef4ba6abe4a62a29607c5c1e780e01429726354b1a519dd94af95fae422f2fae08df06b5b0f985539331fe212a9afd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 St. Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8102113 17.8849874
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang