Successfully reported

Dreamers Nest

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Oulike plekkie. Oulike plekkie en sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imtiaz
Dreamers Nest
Dankie dat jy by ons gebly het

Annabel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie oulike oornag plekkie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imtiaz
Dreamers Nest
Dankie vir die ondersteuning

Emelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik. Dit is 'n plekkie vir kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imtiaz
Dreamers Nest
Dankie dat jy Dreamers Nest gekies het. Jou huis weg van die huis.

Ronel S
1 nag
4.4
Jul 2025

Cute cosy stay. The room was comfortable and the hosts friendly, hospitable and kind. It was very clean. Though I found that the smaller single bed's mattress was a bit too soft for my liking, I then used the other one, which was just right. I would also recommend that the shower curtain is swapped out and the toilet window has window treatment for privacy. The area is quiet. Though the croaking of frogs was surprising, it quickly faded away in the background. I was grateful for the supplied amenities in the bathroom and kitchen, and all the assistance and quick communication responses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mohamed Essa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Good value accommodation. Good, comfortable and convenient place for an overnight stay. Self-service check-in. This place (Room 6) is ideal for a single person. Provisions and only one chair were available. Stayed 2 nights and there was not a comfortable seating arrangement for two persons. The shower was neat but small. Won't recommend for XL sizes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jorrie J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Good. It was very pleasant and comfortable for our stay. It was not very difficult to locate the address. I will stay there again if I have to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Imtiaz
Dreamers Nest
Thank you for being our guest. We are glad that you found our location to be central and convenient. We can't wait to host you again soon.

Pieter S
1 nag
4.8
Jul 2023

Uitstekende kliëntediens en kommunikasie. Die verblyf is goed beveilig en in 'n rustiger area geleë. Dit is skoon en ruik vreeslik aangenaam en die kontakpersoon is baie hulpvaardig en stuur al die nodige inligting vooraf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Baie skoon en goed ingerig. Eienaar baie behulpsaam. Was net op aflewering van tafel en Dreamers Nest ideaal vir oorslaap vir besigheidspersoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Imtiaz
Dreamers Nest
Dankie vir jou vriendelike woorde. Ons eenheid is nuut opgeknap en gaste se gerief is ons hoof prioriteit.

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2022

Gerieflik geleë en ideaal vir oornag. Die motorhuisdeur wat ons moet oop maak is stukkend en daarom werk dit baie moeilik en kan ook nie sluit nie. Die vloer voor die stoof was vuil en dit het my ongemaklik gemaak. Die induksiestofie werk nie altyd nie en toe ek die eienaar/bestuurder nader het hy gesê hy sal later kom kyk.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Imtiaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hardekool, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d6c13c6f59e92c6c33ae38b9b2422d9a00c70050ab5ccf4bb16de08c9e29d71eac042cf3dd8fee6b5bdcb30cea539f0783?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 19 Hardekool Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.755711260795 32.067771216426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang