Successfully reported
+106

Dreamers Nest

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hardekool, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dreamers Nest bied selfsorgverblyf in Arboretum, sentraal Richardsbaai, wat dit ideaal maak vir oornaggaste en paartjies.

Die eiendom bied 5 oopplan-eenhede wat elk tot 2 gaste akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kamer 2 is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl Kamer 3 'n bad insluit. Kamer 1 is uniek ingerig met 'n enkel- en 'n driekwartbed.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, induksiestoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit lugversorging in, asook 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube.
Dreamers Nest is 0,6 km vanaf die Pick n Pay-winkelsentrum, 4 km vanaf die Boardwalk Inkwazi-winkelsentrum en Netcare The Bay-hospitaal, en 9 km vanaf Alkantstrandstrand vir visvang, branderplankry, swem en kanovaart.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Oulike plekkie. Oulike plekkie en sal hulle beslis aanbeveel.
Sep 2025
Annabel B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike oornag plekkie! Sien sterre.
Jan 2025
Emelia V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Dit is 'n plekkie vir kuier.
Mrt 2024
Ronel S
4.4
Cute cosy stay. The room was comfortable and the hosts friendly, hospitable and kind. It was very clean. Though I found that the smalle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Mohamed Essa H
Saam met lewensmaat
4.4
Good value accommodation. Good, comfortable and convenient place for an overnight stay. Self-service check-in. This place (Room 6) is i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Imtiaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 19 Hardekool, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dreamers Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hardekool, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d6c13c6f59e92c6c33ae38b9b2422d9a00c70050ab5ccf4bb16de08c9e29d71eac042cf3dd8fee6b5bdcb30cea539f0783?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 19 Hardekool Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.755711260795 32.067771216426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang