Dreamfields Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 Gompou Crescent, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dreamfields Guest House bied B&B en is in 'n rustige, lowerryke groenstrook in Hazyview geleë. Die gastehuis is ideaal geleë 2,4 km vanaf die middedorp, en sowat 11,3 km vanaf die Phabeni-hekke van die Krugerwildtuin.
Verblyf by Dreamfields Guest House bestaan uit 5 individueel versierde kamers wat elk 2 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor lugversorging, 'n TV vir mediavermaak, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is by die tariewe ingesluit.
Die grasdak-gastehuis bied gratis WiFi, 'n braai-area, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dreamfields Guest House is ook die ideale basis vanwaar jy die Panorama-roete, met al sy besienswaardighede, kan verken. Die Kruger Mpumalanga Interne Lughawe is binne 60 km vanaf die gastehuis geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 137 Gompou Crescent, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Dreamfields Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 Gompou Crescent, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang