Dreghorn Kalahari Game Farm
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R360, Dreghorn Farm, Askham, 8813, Noord-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dreghorn Kalahari Game Farm is in die Kalahari semi-woestyndistrik van die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf vir opwindingsoekers, natuurliefhebbers of vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die plaas bied verblyf in chalets of kampeerplekke. Die Chalets, wat tussen die duine gebou is, beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Elke chalet loop uit op 'n patio, en gaste het ook toegang tot lieflike braaigeriewe.
Die kampeerplekke is weg van die chalets geleë en bied privaatheid. Elke kampplek het sy eie privaat ablusiegeriewe en 'n opwasarea.
Dreghorn Kalahari Game Farm is op 'n plaas geleë met spesies soos Springbok, Gemsbok, Kameelperd en Rooi Hartebeeste vir gaste om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hercules Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R360, Dreghorn Farm, Askham, 8813, Noord-Kaap
- Gaste dink Dreghorn Kalahari Game Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R360, Dreghorn Farm, Askham, 8813, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang