Successfully reported

Driefontein Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Lindi S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Was pragtig en doodstil. Pragtige 'rustic' plekkie. Het my so baie aan my ouma se kombuis laat terugdink. Dit was pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Peaceful and private stunning scenery. Perfect place for what we were looking for. Helped us out last minute. Beautiful spot, peaceful and private. Lovely views. Rustic farm stay, how we like it. Would like to have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

‘n Wonderlike ontdekking so lekker tussen Johannesburg en Newcastle! Partymaal ontdek mens 'n plekkie wat jou hande laat saam slaan en jou laat uitroep in aangename verrassing! Ons het alles terdeë geniet: die pragtige uitsig oor die dammetjie, die perde met hul vulletjies, die koeie met hul kalfies, die man op die perd, die pragtige skoon huisie met unieke dekor, die baie hout vir vure binne en buite, die gesonke bad, die beskuit, koekies, konfyt en ontbytkos, en die heerlike gesnyde seep. Ons gaan vir seker weer kom en hierdie keer vriende saambring om die stilte te deel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie gerieflik. Dit was heerlik rustig, skoon en netjies met baie bederf items wat jou regtig welkom laat voel. Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Die gasvrou het aan alles gedink om ons verblyf gemaklik te maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Baie stil en rustig. Het lekker ontspan. As jy rustigheid soek, is dit die plek om te wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem B
1 nag
4.4
Feb 2019

Ek het die plaasgeluide baie geniet en lekker visgevang! Baie aangenaam! Sal beslis weer Driefontein toe gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marli V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2019

Wonderlik stil en rustig. Ons het ons naweek by Driefontein terdeë geniet. Dis stil en rustig daar, mens kan weer asem haal en jou siel vind. Die Cottage laat mens herinner aan vervloë dae, en het als wat mens nodig het. Beveel beslis aan vir enige iemand wat uit die stad wil ontsnap en na rus en vrede smag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clarissa S
1 nag
4.2
Okt 2018

Rustig. Die is 'n lieflike plek om uit die stad uit te ontsnap. Alles was skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lappird L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2018

Baie lekker in ou huis. Die roete na die huis kan beter aangedui word. Dit is op 'n plaas en geen aanwysers nie, veral as jy in die donker aankom. Verder kan die sekuriteit ook aandag kry in die lig van plaasaanvalle.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Edgar K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2018

Relax with a nice view. Ideal place to relax after a long cycle ride on the network of gravel roads in the area, while watching the afternoon thunderstorms rolling in to take the heat out of the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZWYzNjA5LTRiNzktNDk3MS05MjQ0LWVjY2IxYjAzZmMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 R34 Driefontein 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.531155 29.269078
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang