Successfully reported
+11

Driefontein Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Driefontein Cottage bied selfsorgverblyf op 'n lieflike werkende plaas net 'n entjie se ry vanaf die dorp Vrede.

Die Kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer met 4 enkelbeddens ingerig is. Albei kamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Gaste kan doendinge soos visvang, voetslaan en voëlkyk op die plaas geniet terwyl doendinge in die area bergfietsry, fietsry, abseil, gholf, tennis en muurbal insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Driefontein Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZWYzNjA5LTRiNzktNDk3MS05MjQ0LWVjY2IxYjAzZmMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 R34 Driefontein 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.531155 29.269078
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang