Drifters @ Whale Rock
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Robberg Road, Whale Rock Ridge, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Drifters @ Whale Rock is 'n luukse selfsorghuis wat op die veilige Whale Rock Ridge-landgoed in Plettenbergbaai geleë is, met uitsigte oor Robbertstrand.
Die huis kan tot 8 gaste akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n groot oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea, en 'n tweede kleiner sitkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier, en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n volledige wasgoed in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die leefarea maak oop na 'n vermaaklikheidsstoep met buitemeubels en glasstapelaardeure wat na 'n dek en plonspoel lei. Veilige dubbelmotorhuisparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off Robberg Road, Whale Rock Ridge, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Robberg Road, Whale Rock Ridge, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang