Driftsands 13
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Beach Road, Doonside, eManzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftsands 13 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Doonside met slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en uitsigte oor die see.
Gaste het toegang tot gratis, privaat parkeerplek en kan in die tuin ontspan, gehaltetyd saam deurbring of op die strand gaan stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Beach Road, Doonside, eManzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Beach Road, Doonside, eManzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang