Driftwood
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Jacobsklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R10 640 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Driftwood is 'n keurige strandhuis wat op die strand in Paternoster geleë is. Hierdie huis kan tot 10 gaste gemaklik akkommodeer.
Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, die boonste solder het ook twee enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet bo, terwyl die 3 en suite-badkamers elk met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer spog met 'n kaggel en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Buite is 'n patio, plonspoel, braaigeriewe en parkeerplek van die straat af.
Draadlose internettoegang is by die perseel beskikbaar.
Paternoster is 'n klein vissersdorpie wat aan die Weskus van Suid-Afrika geleë is en spog met 'n kulturele ervaring soos geen ander nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1905
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 9 Jacobsklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Driftwood het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Jacobsklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang