Driftwood
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 River Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Driftwood is 'n smaakvol versierde strandhuis wat in Kenton-on-Sea geleë is. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 persone en is naby die strand, riviermond en strandmeer.
Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n haardroër. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer uitloop op 'n privaat binnehof met 'n buite-rotsstort.
Die vierde kamer is toegerus met 'n dubbelstapelbed wat 2 kinders kan akkommodeer. Die gedeelde badkamer beskik oor 'n stort, bad en 2 wasbakke. Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n wasarea met 'n wasmasjien.
Die oopplan-sitkamer het 'n houtkaggel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kyk. Die leefarea lei na 'n groot onderdak-vermaakarea met 'n ingeboude braaigeriewe en swembad. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 River Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 River Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang