Successfully reported
+19

Driftwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 River Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Driftwood is 'n strandhuis in Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis is smaakvol versier, het slaapplek vir 10 gaste, en is lekker naby die strand, riviermonding, en strandmeer.

Driftwood is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet, en haardroër. Die tweede en derde slaapkamers het koningingrootte-beddens en die tweede kamer maak oop op 'n privaat binnehof met 'n klipstort.

Die vierde kamer het 'n stapelbed met slaapplek vir 2 kinders. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, en 'n dubbelwasbak. En die kombuis is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het om etes voor te berei, asook 'n wasgoedarea met 'n wasmasjien.

Die oopplan-sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n ruim onderdak-kuierplek met 'n ingeboude braai en 'n swembad. En parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 River Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 River Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlODU4MDMxLTVkZjktNDg3NS04YjI2LTU0MDJiNThiNmI2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense 16 River Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.686266155359 26.667832163284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang