Successfully reported
+30

Driftwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Howard Avenue, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Driftwood Cottage is 'n idilliese houtkothuis tussen pragtige bome in die dorpie Trafalgar naby San Lameer. Die kothuis is stapafstand vanaf 2 Blouvlagstrande.

Driftwood Cottage bestaan uit 2 eenhede.

Die boonste eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Die lieflike dek is die ideale plek om te eet en ontspan en dit bied 'n uitsig oor die lowerryke tuin en die onderste lapa en braai-area.

Die tweede aparte eenheid is onder. Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eenheid het 'n badkamer, toegeruste kombuis en 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Die eiendom is naby verskeie restaurante en daar is talle besienswaardighede in die omgewing, soos die Wild Coast Sun Water Park, 'n gholfbaan, Beaver Creek Coffee Farm, Shelly Centre en South Coast Mall.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Des Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 60 Howard Avenue, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Driftwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Howard Avenue, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae32484addafcb5821248d237dc4bd706bb8a4e8885d8f36987858ca632c987d7a3c29b15e4466b0c543d5a969958cf045ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 60 Howard Avenue Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.952324731167 30.297311602148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang