Successfully reported
+13

Driftwood Self-Catering Home

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 F. Duckitt Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Driftwood Self-Catering Home is 'n privaat anneks wat deel is van die hoofhuis, geleë in 'n stil area van Yzerfontein. Dit is perfek vir vriende of 'n familie wat op soek is na gerieflike verblyf binne 10 minute se stap van die strand af.

Die eenheid beskik oor 2 ruim slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Albei kamers het Franse deure wat na 'n omheinde tuin lei. Die tweede badkamer is in die gang van die slaapkamers af en het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus met geriewe soos 'n yskas-vrieskas-kombinasie, oondstoof en mikrogolfoond asook oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre. Die sitkamer en eetarea is oopplan en bevat geriewe soos netjiese sitplekreëlings met 'n TV wat volledige DStv-kyk het, 'n etenstafel met stoele. Wi-Fi internettoegang is ook beskikbaar.

Langs die sitkamer is dubbel Franse deure wat uitloop op 'n patio met braaigeriewe, 'n veerpyltjiebord vir gaste om te geniet. Parkeerplek van die straat af word vir 2 voertuie gebied.

'n Kort entjie se ry weg sal gaste 'n verskeidenheid geriewe en doendinge vind, soos inkopies, luier op die strand, bergfietsry, walvis- en dolfynkyk in seisoen, voëlkyk, skilderagtige ritte en dagtoere na die omliggende gebiede.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leishara S
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Welcoming, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jacobus Johannes M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik en goed toegerus. Ons het ons verblyf by Driftwood Self-Catering Home baie geniet. Dit is baie netjies en goed toegerus met alles wat b...
Sien meer
Jun 2025
Nicolene K
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was mooi skoon en netjies. Fantasties ingerig en lekker ruim. Fantasties! Ons sal enige tyd terug wees!
Mei 2025
Samantha D
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and homely. Blanche was a very friendly and accommodating host. Driftwood has a home away from home vibe with all the basic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Sally D
Gesin met klein kinders
5.0
We will be back. The house was clean and comfortable. The hostess was accommodating and I was able to work with super-efficient Interne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 30 F. Duckitt Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Driftwood Self-Catering Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim badkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë gange
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 F. Duckitt Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d4081ec9c6fb4bf4b949cab41859f389166fe571ba79b2d4def0aa698409db39577302f5d7e2e4c9fa6d1518ec7251b1319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense 66 5 1 5 30 F. Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.348773002248 18.158893242328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang