Successfully reported

Drop Anchor

Gastehuis
Drop Anchor
Vanaf R680
R 680 R 510
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie knus eenheid kan 'n maksimum van 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul strandhanddoeke saambring. Hierdie eenheid sluit ook 'n staande waaier en 'n koffiestasie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis with heat-and-eat facilities which include a bar fridge, microwave and a kettle.

Huisreëls

Ongelukkig is die eenheid nie geskik vir 'n paartjie met 'n kind/baba nie.
Die eenheid is nie opgestel vir kinders onder die ouderdom van 10 nie.
Neem asseblief kennis dat die verblyf nie selfsorggeriewe of 'n TV het nie.
Let daarop dat daar 'n vriendelike hond en 2 katte op die perseel woon en dat dit nie ideaal is vir gaste wat nie van troeteldiere hou nie.
Rook is verbode in die verblyf.
Stilte tye tussen 23:00 en 09:00.
Geen wasgoed en was van motors word toegelaat nie.
Partytjies word streng nie toegelaat nie.
Hou asseblief by die spoedgrens en wag totdat die hek sluit voordat jy wegry. Dit is vir almal se veiligheid.
Respekteer asseblief die inwoners en neem die hoofpad na die strand.
Die breekskadedeposito is in kontant of via EFT betaalbaar. Dit sal binne 3 dae na die gas se vertrek terugbetaal word indien:
Die Drop Anker word in dieselfde toestand gelaat as wat ontvang is.
Geen skade is aangerig nie
Geen van die reëls is oortree nie.
Kinders onder die ouderdom van 10 word nie toegelaat nie.
Maksimum van 2 gaste word toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R680
R 680 R 510
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd430fdc824dd9737a89f154538497878adcb18a735098e86f8f8529b9ba8e5d76faf1bd5c5b97e8e5b1a3dfc60fda4b6f24a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 33 Fleur Park Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.152923769665 18.861984160085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang