Drostdy Gastehuis
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Leask Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Drostdy Gastehuis bied gerieflike verblyf aan gaste wat deur Wolmaransstad, in Noordwes, reis.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid kamers en eenhede, elkeen met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, 'n bad of albei.
Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in. Gaste is welkom om buite te sit en die lieflike uitsigte oor die natuur te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Leask Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
- Gaste dink Drostdy Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Leask Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang