Successfully reported

Drummers Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wynand V
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig, gemaklik, privaat en baie lekker. My verblyf was briljant gewees. Die gasvryheid van die mense asook 'n spesiale bedanking aan Adel wat, toe ek probleme gehad het met my motor, my verwys het 'n baie betroubare motorwerktuigkundige wat die probleem baie vinnig uitgesorteer het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Drummers Nest
Dit is altyd so lekker as gaste aanhou terug kom. Baie dankie dat jy ons weer gekies het vir jou akkommodasie. Was net dankbaar jou motor kon uitgesorteer word. Baie dankie dat jy altyd een van my top gaste is.

Anel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Friendly staff, clean and spacious unit, great for families, highly recommended. The staff were friendly and helpful. We arrived after 19:00, and they were able to assist with check-in at that time. The unit was clean, spacious, and had comfortable beds, making it ideal for a family. Overall, highly recommended as a self-catering option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Altea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker, bekostigbare verblyf. Baie oulike en ruim plek. Baie goed ingerig en als wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Sal definitief aan beveel en weer bespreek. Baie lekker gebly. Gemaklik en baie netjiese plek. Voertuig was veilig en geen bekommernisse nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Drummers Nest
Dit was opreg 'n voorrecht om julle te kon ontmoet en ek sien uit daarna om julle weer te sien as julle hier kom kuier.

Roland D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pleasant. Had a lovely time. Drummer's Nest is really lovely, safe, clean, and within a stone's throw from Matlosana Mall and Flamwood Walk shopping centre. I did quite a lot of walking in the area and had no issues regarding safety. This was my second, but not last visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Drummers Nest
I still remember your first stay with us. Your kids were so polite and it was such an honour to have met them. It's always a pleasure to welcome back great guests such as yourself and I know your next visit will be just as memorable and relaxing as this one. See you again and have a blessed rest of the year.

Roland D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker man, lekker! Man, vir 'n budget-friendly plekkie, is Drummer's Nest tops. Ek en my twee kinders het só lekker gebly. Die DVD-speler en die verskeidenheid flieks was baie nice. Spreilig by die braai area en bewegingsgeaktiveerde lig by die voertuie. Baie privaat. Waterdruk was bietjie laag, maar die lywe het skoon gekom in die lekker groot stort. Lekker naby aan Matlosana Mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Excellent. Unit was comfortable and clean. Host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aliza E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Leefbaar. Vriendelikheid. Gemaklike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 53 May Avenue, Adamayview, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA883abe9b9461db7a22cb2764674ff84faaa591de413ffb9a8a98b9183c1662bd7f72a858b55e1ac7b92caefc9175fa9aeeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 53 May Avenue Adamayview 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.846301673108 26.692428833135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang