Successfully reported
+17

Du Bantry 14

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 88 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 R972 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Du Bantry 14 is 'n goed gemeubileerde selfsorgvakansieverblyf in 'n veilige kompleks in Uvongo. Hierdie klein kusoorddorpie aan die Hibiscus-kus is bekend vir sy skilderagtige waterval wat in 'n lieflike lagune stort. Die strandmeer en strand word beskerm deur kranse en digte inheemse bome en blare.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie twee slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met kombuisstoeltjies en strek verder na die leefarea wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke met 'n platskerm-TV met DStv.

Die skuifdeure maak oop op die ruim balkon met buitemeubels en buitebraaigeriewe. Hier kan gaste die lieflike see-uitsigte geniet. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 88 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Du Bantry 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 88 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64502780ff42e8c31c7c9c31c5629c2b51902772079f217aefd37d9cae3443c54bd2b948e2aa670161d2d3c4dc5f6159474d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 88 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8245732 30.4027657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang