Successfully reported
+13

Du Bantry 8

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R590 R502 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Du Bantry 8 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks geleë is teen die seefront in Uvongo Beach, Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Uvongo-strand en die getypoel.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n handstort oor die bad. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea het rusbanke om op te ontspan en 'n TV met DStv Compact-pakket. Die leefarea lei na die patio, wat spog met 'n houtskoolbraai-gerief vir gaste om te gebruik en lieflike gedeeltelike see-uitsigte om te bewonder. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die omskakelaarstelsel verskaf outomatiese ononderbroke krag vir die TV en verbindings vir inprop-LED-ligte in die sitkamer, en ook vir Wi-Fi, selfoonlaaiers en skootrekenaarlaaiers.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 150

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Du Bantry 8 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
R 590 R 502
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R590
R 590 R 502
per nag (plek vir 4)
Vanaf R590
R 590 R 502
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7deaba6fea0f871fd7235adbb75cae149f1ee8b78fa5a651412b5d6bc59351fe87e83c5744c8b10c8c34e38afefd13be9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590 nouVanaf R502 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 77 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832957224776 30.396690712303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang