Du Bantry 9
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R685 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Du Bantry 9 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks geleë is teen die seefront in Uvongo Beach, Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Uvongo-strand en die getypoel.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n aparte stort en 'n bad. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n klein gasstoof beskikbaar vir gaste om tydens beurtkrag te gebruik.
Die oopplan-leefarea het rusbanke om op te ontspan en 'n TV met OpenView. Veilige parkeerplek buite is ook beskikbaar. Daar is 'n omskakelaar wat ononderbroke krag vir die TV verskaf, 2 hoektafellampe in die sitkamer, Wi-Fi en elektroniese toestelle soos selfone en skootrekenaars.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 150
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Du Bantry 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Colin Street, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang