Successfully reported
+28

Du Repos

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Du Repos is in Springbok geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n binnebraai, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n werkspasie en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n wasmasjien, 'n waterfiltreerstelsel, asook tee- en koffiemaakgeriewe en maak oop op die binnebraai-area. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met 'n internetverbinding het om toegang tot Netflix en DStv te kry.

Die leefarea maak oop op 'n patio en parkeerplek is onder die motorafdak beskikbaar.

Springbok bied bergfietsry en voetslaan in die Goegap-natuurreservaat om 'n verskeidenheid blomspesies te besigtig wat tussen Augustus tot Oktober blom, afhangende van die reën, gemsbokke, springbokke, sebras, verskeie voëlspesies, en meer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Derek M
Gesin met tieners
5.0
Goed geleë, baie mooi woonstel. Besonderse vriendelike gasvrou. Sien sterre.
Aug 2025
Karien K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspan op die stoep met sy mooi uitsig. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker oorgebly in Du Repos op die 1ste aand van ons blommetoer...
Sien meer
Aug 2025
Betsie D
Saam met lewensmaat
5.0
Good experience. They thought of everything you might need to be as comfortable as possible staying overnight or longer. We had a good ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Charles Y
Saam met vriende
5.0
N juweel. Dit was 'n aangename verrassing om in du Repos te bly. Luuks, skoon en alles wat jy nodig het.
Mei 2025
Gideon S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Ja, huis se houtmeubels pragtig.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 41 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Du Repos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c489f2c1c52a5414078eea74aac67dc53a4a1fa8cf456b0f8fce9a4ca32794cc0fdb6ec2e2fe0e5aa42da613ba645e0a64c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 28 5 1 5 41 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.658668339392 17.89642811038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang