Successfully reported

Du Vlei

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Daniel C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustige plaas atmosfeer. Ons het ongelooflik lekker gebly. Thereza het ons akkommodasie opgradeer na 'n groter eenheid sonder ekstra koste! Diens en fasiliteite absoluut puik, ons sal definitief weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Du Vlei
Daniel. Dankie vir jou mooi woorde en dat julle sulke lekker mense is. Hoop om julle spoedig weer by Du Vlei te verwelkom.

Irina K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect. Enjoying my stay at the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Du Vlei
Irina, thanks for your review. Hope to see you again.

Ian P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Would love to come back again. Wonderful, quiet, beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Du Vlei
Hallo Ian. Thank you for your kind review. We would love to welcome you back on our farm at Du Vlei Guesthouse.

Tanya R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Good value for money. Attended the annual Swartland Olive Festival. Chose to stay at Du Vlei. Warm welcome by Theresa, who was professional and gave us a brief history of the accommodation. The room was clean and satisfied all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thereza
Du Vlei
Tanya, thanks for your kind review. We will welcome you back at any time. Hope to see you soon.

Louisa L
1 nag
4.8
Apr 2025

Aangename en billike verblyf. My verblyf was aangenaam; beide gasheer en gasvrou het my hartlik ontvang. Na 'n warm bergstap oggend was die swembad 'n heerlike lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thereza
Du Vlei
Hallo Louisa. Dit was 'n voorreg om jou by Du Vlei te huisves. Baie bly om te hoor jy het die swembad geniet. Hoop ons sien jou gou weer.

Matthys U
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Soos bo. Lekker gebly, stil en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thereza
Du Vlei
Matthys, dankie vir jou positiewe opmerkings. Hoop ons kan julle weer by Du Vlei huisves.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kathy G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Budget accommodation. The loft arrangement in the rooms that are alongside one another is not ideal, as you hear the creaking noises from your neighbours. But, as budget accommodation, it is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.2
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Francois L
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Gemaklik. Mooi ligging en uitsigte. Goeie ligging tussen 'n paar mooi dorpe en mooi plase maklik bereikbaar. Uitsig oor die berge baie mooi. Die kamer was klein maar goeie waarde vir geld. Kombuis deel met ander besoekers - daar was niemand anders nie. Daar is groter eenhede met beter kombuisgeriewe. Ek het die stilte en oopte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleisbank Farm, Hermon, Riebeek Kasteel, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZTZiZmM1LWQ2NjctNDc1MC05NDYwLTU5MWViNWM1ZDNkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Vleisbank Farm Hermon 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.432558544497 18.954672215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang