Successfully reported
+7

Dubula Mangi Safari Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 Farm Kolenbrander, Noordkaap Road, Mbombela (Nelspruit), 1206, Mpumalanga
  • Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dubula Mangi Safari Lodge is in 'n natuurreservaat geleë en bied die geleentheid om 'n verskeidenheid van Suid-Afrika se wild te ervaar. Die lodge is 25 km suid van Mbombela (Nelspruit) in die rigting van Barberton geleë.

Verblyf is beskikbaar in 4 luukse en suite-slaapkamers, sorgvuldig ingerig met pragtige meubels en dekor, beskikbaar in óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed. Die daaglikse tarief sluit ontbyt in, met addisionele maaltye wat teen 'n ekstra fooi gereël word. Daar is ook 'n kontantkroeg beskikbaar.

Die lodge bied konferensie- en funksiesfasiliteite asook jag. Wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar.

Die lodge is aan die buitewyke van die De Kaapvallei-natuurbewaring geleë en word omring deur berge saam met die Noordkaaprivier met oorgenoeg wild en voëllewe. Ons bied begeleide toere na Kruger Nasionale Park wat 45 minute se ry vanaf die Lodge is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tommie O
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs. Mooi uitsig. Lekker ontbyt.
Jul 2025
Peet N
Saam met lewensmaat
5.0
Natuurskoon en baie netjiese verblyf in Nelspruit. Ons het baie lekker gebly en Daleen is die beste gasheer ooit. Baie netjiese en natuurskone verblyf...
Sien meer
Jul 2025
Andries D
Saam met vriende
5.0
Sal hulle ten sterkste aanbeveel. Ongelooflik lekker gekuier en geëet by Daleen.
Mei 2025
Tinus B
Besigheidsreis
5.0
Perfekte lodge naby Nelspruit. Dankie, het vreeslik lekker gebly. Jou kos was uit die boonste rakke. Pragtige uitsig. My kamer was perfek. Wil graag v...
Sien meer
Mei 2024
Lourens B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal vir seker weer daar oornag oppad Kruger Wildtuin toe. Uitstekende verblyf. Heerlike swembad. Gasvrye ontvangs. Mooi uitsig! Wonderlike ligging...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Portion 6 Farm Kolenbrander, Noordkaap Road, Mbombela (Nelspruit), 1206, Mpumalanga
  • Gaste dink Dubula Mangi Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 210
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 210
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 Farm Kolenbrander, Noordkaap Road, Mbombela (Nelspruit), 1206, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1NjAwMjM5LTYyMTEtNDIwYy04Y2M2LTdkNDljMzQxZGJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Portion 6 Farm Kolenbrander Noordkaap Road 1206 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.631384587216 31.008876264095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang