2 on Fifth Avenue
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Fifth Ave, Botriver, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2 on Fifth Avenue is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Botriver, net 'n paar minute van Hermanus af en binne maklike toegang tot die N2. Dit dien as die ideale oornagplek op jou reis of 'n wonderlike naweekwegbreek.
Hierdie woonstel met 1 slaapkamer is omgewingsvriendelik en bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n knus sitplek en gratis WiFi.
Die woonstel maak oop na 'n lieflike oordekte houtdek met buitemeubels wat oor die tuin uitkyk, daar is braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek. Verder het hierdie eiendom 'n sonkrag-, gasstoof- en gasgeiser.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Fifth Ave, Botriver, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 on Fifth Avenue het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Fifth Ave, Botriver, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang