Successfully reported

Duck's Nest

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Vera P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pristine, clean and spacious! We had a wonderful time, everything was 100%. Thank you, Christelle, for going out of your way to make our stay special. Duck's Nest is definitely a must-stay place. Spacious and everything one needs to enjoy every moment of your holiday. WiFi can be upgraded a bit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meyer S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly, waarde vir geld. Joy is baie gaaf. Plek is baie skoon, veilig en dit is baie groter as wat mens dink. Baie naby aan Malelane hek as jy Kruger Wildtuin toe gaan. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesetsa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Enjoyed so much. Was so good, place was very clean and cool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike vriendelike gasheer en gasvrou! Pragtige, netjiese plek. Baie lekker gebly! Awesome! Sal defnitief weer by Allan en Joy gaan bly - Duck's Nest is 'n fantastiese plekkie. Het dit baie geniet! Naby die wildtuin en ander besienswaardighede! Dankie ook aan die webtuiste vir goeie diens! Waardeer julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christell
Duck's Nest
Thank you so much for your wonderful compliments. We really enjoyed hosting you. You're welcome back any time.

Frank & Marliza V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Enjoyable stay for 2 nights. Owners considered all details as accommodation has everything one may need. Enjoyable stay for 2 nights. Owners considered all details as accommodation has everything one may need. Clean, neat, tidy, organized and comfortable. Many thanks to Alan and Joy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christell
Duck's Nest
Thank you for your wonderful review, it was a pleasure to host you guys, you are welcome back anytime. Safe travels, regards from Allan and Joy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Station Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA556d127d637365c097fcad4c264d2b0de3c54a627d2b1d18d6e70d25c92080880919c471e4b597633807af24ae87e2ecf13d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 17 Station Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.496236442728 31.50886802632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang