Successfully reported
+14

Izintaba Private Game Reserve Duiker Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lephalale Local Municipality, Tuissenek, 0530, Limpopo
  • Vanaf R2 336 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Izintaba Private Game Reserve Duiker Cottage is 'n privaat selfsorgkothuis wat op 'n privaat wildplaas 51 km buite Vaalwater, in Limpopo geleë is, en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die beddens is toegerus met muskietnette en versier met wit katoenlinne. Daar is 1 badkamer wat toegerus is met 'n bad en 'n stort, en badhanddoeke en seep word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, asook eetgerei en breekware. Dit is belangrik om daarop te let dat die kothuis 'n sonkrag-aangedrewe kothuis is. Terwyl die sonnestelsel ontwerp is om al die toestelle binne die kothuis aan te dryf, kan dit geen bykomende toestelle ondersteun nie.

Fantastiese uitsigte oor die omliggende bos en berge kan geniet word vanaf beide die onderdakstoep en die oopplan-sitkamer, -kombuis en -eetkamer van die kothuis. Buite is daar 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai, 'n buite-kaggel en 'n klein boma.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Lephalale Local Municipality, Tuissenek, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Izintaba Private Game Reserve Duiker Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 336
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 336
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 336
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lephalale Local Municipality, Tuissenek, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1793fc37e905c13e0855aadfb854f0accd27e3a16ec7e8755650f8105d813f3245cde33747c588580a87de7af9b45505a62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 336 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Lephalale Local Municipality Tuissenek 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.988463572986 28.167712226272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang