Duiker's Self-catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Duiker's Self-catering is in Askham in die Noord-Kaap geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir reisigers op pad na Kgalagadi Park, Namibië, of diegene wat die pragtige Kalahari-streek wil verken.
Gaste kan kies tussen 2 selfsorg-eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die eenhede beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Albei eenhede het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste word ook van badhanddoeke voorsien.
Die kombuisies is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, koffiemasjien en mikrogolf. Buite kan gaste 'n braai geniet met die buitebraai of die boma, albei toegerus met noodsaaklike braaitoerusting.
Die eiendom bied veilige parkeerplek asook kragaansluitings vir woonwaens en sleepwaens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Esmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Gaste dink Duiker's Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang