Successfully reported
+46

Duiker's Self-catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Duiker's Self-catering is in Askham in die Noord-Kaap geleë en bied gerieflike oornagverblyf aan reisigers op pad na Kgalagadi-park in Namibië of diegene wat die pragtige Kalahari-streek wil verken.

Gaste kan tussen 2 selfsorg-eenhede kies wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenhede beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Albei eenhede het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisies is elk met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, koffiemasjien en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n buitebraai en 'n boma wat elk met die noodsaaklike braaitoerusting toegerus is.

Veilige parkeerplek en kragverbindings vir karavane en sleepwaens is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Clarise V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag plek vir die vakansie. Veilig en baie netjies.
Jun 2025
Christoffel S H (christie) B
Saam met vriende
5.0
Waardeer vir geld en opregte vriendelikheid. Dit was regtig baie lekker en ek sal weer daar gaan bly.
Mei 2025
Maurice O
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en waarde vir geld. Goeie kwaliteit meubels en toerusting.
Mei 2025
Antionett H
Saam met lewensmaat
5.0
Esmarie is dierbaar lekker gesels. Was 'n heerlike ervaring om te oornag in Askham, baie bly ons het Duiker gekies. Bekostigbare plekkie is pragtig bi...
Sien meer
Apr 2025
Elize R
Saam met lewensmaat
5.0
Goed gerus na lang pad. Het baie lekker gekuier.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Duiker's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 De Jager Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8fd7b0ec4ebd67a505c10b1e5265feace9c7573e3f945e19a7cca41d59fd5ed7036e910bd973442ea4d9e96ff63ba66f425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 De Jager Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.981608674836 20.781033037898
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang