Duinerus Self-Catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 George Du Toit Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Duinerus Selfsorgverblyf bied gemaklike verblyf in Universitas Ridge, 'n luukse en stil voorstad in Bloemfontein. Die eiendom is gerieflik geleë naby die N1, sowel as belangrike geriewe soos 'n hospitaal, die universiteit en Grey College.
Verblyf word voorsien in goed toegeruste gastekamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Kamers word op 'n selfsorgbasis aangebied met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond.
Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe en veilige onderdakparkering van die straat af.
Hierdie verblyf is geskik vir gesinne, sakereisigers, hospitaalbesoekers, toeriste en gaste wat sport- of kulturele geleenthede in Bloemfontein bywoon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 9 George Du Toit Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Duinerus Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 George Du Toit Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang