Duinhuis Yzerfontein
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R7 000R5 950 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Die Duinhuis Yzerfontein is 'n pragtige selfsorg-strandhuis, perfek geleë op die duin bo die lieflike Yzerfontein-strand. Dit is 'n strandhuis vir natuurliefhebbers, geleë in die ongerepte kusfynbosduine van die idilliese Weskusdorpie Yzerfontein.
Duinhuis bied verblyf vir tot 10 gaste met 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Dit bevat 2 lieflike slaapkamers op die grondvloer, die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke slaapkamer het sy eie badkamer, die eerste het slegs 'n stort en die tweede het slegs 'n bad.
Die derde slaapkamer beslaan 'n groot gedeelte van die boonste verdieping en is ingerig met 'n koninggrootte-bed, daar is ook 'n sitarea en 'n oopplan-bad met 'n handstort-aanhegsel. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 2 wasbakke.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n kookplaat, yskas, mikrogolf, ketel en 'n binnebraai. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die huis het 'n pragtige onderdak- en glasterras met ingeboude braaigeriewe wat direk na die see kyk, met die Dasseneiland-vuurtoring op die horison.
Die eiendom het 'n omskakelaar vir Wi-Fi tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 126 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Duinhuis Yzerfontein het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang