Successfully reported
+33

Duintjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker Street, Unit 5, Die Kom, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Duintjie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Kliprug, Paternoster, en bied 'n heerlike see-uitsig vanaf die stoep en stapafstand van die strand af.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook 'n yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. 'n Sentrale etenstafel met sitplek vir 6 is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n binnenshuise kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Nelus N
Saam met vriende
5.0
Pragtige eenheid wat baie mooi en netjies is. Mooi uitsig op die see. Heerlike kuier in pragtige eenheid wat goed toegerus is. Wonderlike ligging.
Sep 2025
Bronwyn C
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. Enjoyed our stay very much even though it was just for one day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Sylvia M
Saam met vriende
5.0
It was wow. It's a beautiful little cottage in an amazing location. The fireplace was lovely as we chose a really chilly day for a visi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jacinta V
5.0
Duintjie het ons die hele gevoel van die pragtige Paternoster gegee. Die eenheid is baie netjies ingerig met alles wat mens benodig. 'n Pluspunt is di...
Sien meer
Jul 2024
Barbara D
Saam met vriende
4.0
Comfortable and cool on hot days! Well furnished and equipped, easy to go everywhere in Paternoster.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Seeduiker Street, Unit 5, Die Kom, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duintjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker Street, Unit 5, Die Kom, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA440dd57c29bdbf798430a4ab0c5f21528affcc78e38dcc663944a09b677d780911a27e471a6c38b2c89a51ec4bebcfac8e8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Seeduiker Street Unit 5, Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.80879721859 17.890600069562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang