Successfully reported
+43

Duiwekloof Lodge

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R477 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Duiwekloof Lodge bied selfsorg-eenhede en is op 'n plaas in privaat besit in Baviaanskloof Natuurreservaat geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die gewoel van die stadslewe.

Verblyf by Duiwekloof Lodge bestaan uit 6 eenhede en 4 kampeerplekke. Hierdie eenhede is uniek en smaakvol versier, toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Min van hierdie kamers het ook dubbelstapelbeddens, wat ideaal is vir ouers wat met kinders reis. Elke eenheid beskik ook oor 'n kombuisie met 'n tweestoof, 'n yskassie en die nodige breekware om te gebruik.

Vir diegene wat nie hul eie kos wil bring en voorberei nie; etes en uitgesoekte drankies kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die lodge het ook 'n gemeenskaplike vermaakarea met 2 groot braai-areas, 'n pooltafel, veerpyltjiebord en ablusiegeriewe.

Duiwekloof Lodge word deur sonkrag en gas aangedryf. Die lodge is die ideale basis vanwaar jy die voëls en wild wat in die reservaat woon te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sarette V
Saam met lewensmaat
5.0
5 sterre vir uniekheid. Van die ingang waar 2 groot kameelperd standbeelde gaste verwelkom, die klippad en talle mooi klipbeddens wat sowat 1 km tusse...
Sien meer
Jul 2025
Melinda S
Saam met vriende
5.0
Can recommend to anybody. We had a great stay. Enjoyed the lapa at the campsite. Overall a beautiful and neat place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Johenco Gardens Pty Ltd A
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie oulike plek. Heerlike rockpool in 40 grade.
Jan 2025
Juanita V
5.0
‘n baie unieke en lekker ervaring. Ons het by Duiwekloof gekamp saam met familie en het 'n fantastiese tyd daar gehad. Duiwekloof was 'n perfekte basi...
Sien meer
Aug 2024
Ilse B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Beste verblyf. Die warmste stort ooit. Ons gaan definitief weer. Toko is baie goed gewees.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
  • Gaste dink Duiwekloof Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 477
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 477
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 477
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5704529c45de6f84e66b6b112f9298a38731d6cc8a85b74f3da98d3df263a5e6df27ef166db1de15dc1ffe78f2e2ad0451d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R477 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 Farm 209 Verlaaten Revier 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.508198788772 23.754518777132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang