Successfully reported

Duke & Duchess Boutique Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Koos S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik oornag. Ons is vriendelik ontvang en gehelp met ons tasse na ons kamer. Die kamer was netjies, skoon en gerieflik, met 'n stoepie na buite. Die stoepie was ongelukkig nie skoon nie, maar hulle het dit dadelik vir ons skoon gemaak. Ons is meegedeel dat hulle die ontvangs sluit in die aand. My man loop baie moeilik en het vir ons 'n pad verduidelik om by ons stoepie weer uit te kom, wat glad nie sou werk laat in die aand nie. Hulle het toe besluit om vir ons die ontvangs oop te los met ons terugkeer later die aand. Dit was nie duidelik met die maak van die bespreking dat die kamer op die eerste vloer is nie, so die trappe na die kamer was 'n uitdaging. Ontbyt was lekker, diens was goed, net die bedienings tafel was vuil, en die tamatiesous bottelkie was baie lanklaas skoon gemaak. As jy nog 'n koppie koffie wou hê, moes jy daarvoor betaal, maar oor die algemeen het ons lekker oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie gerieflik, behalwe my man kon nie krieket kyk nie. Mooi plek! Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Goed. Kamer was mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

I like your style. Heerlik en gesofistikeerd geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Die verblyf en diens was uitstekend. Dankie vir die wyn! Die personeel was behulpsaam en die ontbyt en verblyf was uitstekend. Daar kan gelet word op instandhouding aangesien die TV se remotes aanvanklik nie gewerk het nie en die stortdeur nie reg toemaak nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stylvol en prakties. Ons was baie tevrede met die verblyf, ontvangs en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome stay. They were load-shedding ready, even late at night. Friendly service and well looked after place. Nice big room and bathroom, great breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marno L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende diens en geriewe. Sal ons vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pragtig. Dit is 'n pragtige plek, baie vriendelike personeel en baie skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Drakensberg Avenue, Waterkloof Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa15500e79b1d5bbed8d7d51304f5dbae633eb9910091dd69a5209c4d8cde43f511536e2162d89b5527e1edeb4bfe223db65b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 70 Drakensberg Avenue Waterkloof Park 0181 Gauteng 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.78916970169 28.259747639322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang