Successfully reported
+12

Dullight Self-Cater Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Idube Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dullight Selfsorg Kothuis is op 'n pragtige eiendom in Dullstroom. Die kothuis is ideaal vir sake- of ontspanningsdoeleindes. Weggesteek in 'n rustige hoekie van die dorp en met uitsig oor 'n rustige vleiland, is hierdie bekoorlike eenslaapkamer selfsorgkothuis die perfekte ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en gratis tee en koffie. 'n Wasmasjien is ingesluit vir ekstra gerief. Die ruim sitkamer is gevul met oorvloedige natuurlike lig en is gemaklik gemeubileer.

Die eiendom is sentraal geleë, naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan die patio en braai-area geniet, sowel as 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite in die omgewing, insluitend stap, voëlkyk, forelvisvang en perdry. Met gratis veilige parkering, skilderagtige uitsigte, 'n vuurput en 'n buite-eetarea, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Verwarmer
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 11 Idube Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Idube Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ca6bbdefb4c527be18549196095858c885929af8748b2e7b77524f1c35d39ce692d2cf6e09a731f0705c326dca7aa5c478f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 Idube Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.424133905276 30.104041220307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang