Successfully reported

DullVino Apartment 8 Millers Cove

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Jaydee L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie cosy kuier. Baie oulike plekkie. Goed toegerus met die nodige gereedskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Apartment 8 Millers Cove
Hi daar, dankie vir die komplimente, sien gou weer, DullVino span!

Fezile B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Felt like home away from home. Our stay was enjoyable; we will definitely book again soon. Thank you, we felt truly at home and our kids did not want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Apartment 8 Millers Cove
Wow, thank you for the review! Much appreciated.

Liesl M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld, goeie ligging en netjies gemeubileerd. Beslis lekker gebly, sal weer in die toekoms gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Apartment 8 Millers Cove
Middag, ons is bly julle het dit geniet! Dankie vir 5 uit 5 resensie!

Ronick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Very neat and comfortable flat. We enjoyed our stay at DullVino apartment; it is a beautiful flat with everything that you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Apartment 8 Millers Cove
Hi there, we are glad that you enjoyed your stay!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Apartment 8 Millers Cove
Baie dankie, sien weer in die toekoms!

Marinda P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Lekker cozy plekkie naby als. Lekker cozy plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
DullVino Apartment 8 Millers Cove
Hi daar, bly julle het lekker gebly! Goed gaan en sien weer! DullVino team.

Lardus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Die omgewing is pragtig, ons het 'n paar plekke besoek en lekker gekuier. Ons vriendin is erg deur iets gebyt in haar bed, haar hele rug was vol bytplekke. Simpel goed in die kombuis ontbreek, en jy moet planne maak om kos te kan maak. Die yskas was jare laas skoongemaak en die laaie het al vasgegee. Met moeite het ons die rak kon uitkry om die deur behoorlik toe te maak. Die warmwater toestel kan nie 2 baddens hanteer nie, jy moet ten minste 'n uur kans gee anders bad jy in koue water. Daar was gesê daar is WiFi, maar dit was af en ons kon glad nie die TV gebruik nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Kobus
DullVino Apartment 8 Millers Cove
Regarding the bite marks, it’s unclear if they are related to the beds, and such claims may unfairly impact future guests. The kitchen is fully equipped to standard, and personal preferences for utensils may vary. The fridge is properly maintained and not frosted. The hot water system is sufficient for the unit size and has been checked. The Wi-Fi was also tested and is in working order; the issue may have been related to a Vodacom network connection at the time. We appreciate your feedback

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Marlize G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly. Die kaggel het die woonstel heerlik warm gemaak, en daar was geen onnodige geraas van enige bure af nie. Baie rustige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
DullVino Apartment 8 Millers Cove
Baie dankie, bly julle het lekker gebly!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 134

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92bf566fc38d6612faf969c2010d2dcddeab532d163578942aaa0d914db7130cde1927b246188f01f4f20fb94bb834f17066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Bosman Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.422399379874 30.099391720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang